Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 17:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

יהוה sê vir Moshe: “Skryf dit as ’n herinnering in ’n boek en herhaal dit in die ore van Y’hoshua: Ek sal die gedagtenis van `Amalek heeltemal onder die hemel uitwis.”Deut 25:17; 1 Sh’m 15:2

Lees volledige hoofstuk Eksodus 17

Kyk Eksodus 17:14 in konteks