Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 16:32 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe sê Moshe: “Dit is wat יהוה beveel het: ’n `omer vol moet daarvan bewaar word vir julle geslagte sodat hulle die brood kan sien wat Ek julle in die wildernis laat eet het, toe Ek julle uit die land van Mitzrayim uitgelei het.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 16

Kyk Eksodus 16:32 in konteks