Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 14:30-31 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

30. So het יהוה Yisra’el dan dié dag uit die hand van die Mitzrayiete gered en Yisra’el het die Mitzrayiete dood gesien aan die kant van die see.

31. Yisra’el het die groot hand gesien wat יהוה teen die Mitzrayiete gebring het en die volk het יהוה respekvol gevrees en vertrou in יהוה en in Moshe, Sy dienskneg.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 14