Yisra’el het die groot hand gesien wat יהוה teen die Mitzrayiete gebring het en die volk het יהוה respekvol gevrees en vertrou in יהוה en in Moshe, Sy dienskneg.