Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 13:18-20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

18. God het die volk daarom omgelei op die pad van die wildernis na die Rooisee. Die seuns van Yisra’el het gewapend uit Mitzrayim uit opgetrek.

19. Moshe het die bene van Yosef saam met hom gevat, want hy het die seuns van Yisra’el laat sweer en gesê: “God sal sekerlik vir julle sorg en julle moet my bene saam met julle hiervandaan wegvat.”

20. So het hulle van Sukkot af weggetrek en gekamp by Etam, aan die kant van die wildernis.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 13