Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 13:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit het gebeur dat toe Farao die volk laat gaan het, God hulle nie deur die land van die F’lishtyne gelei het nie, alhoewel dit nader was, want God het gesê: “Sodat die volk, as hulle oorlog sien, nie dalk hulle gedagtes verander en teruggaan na Mitzrayim toe nie.”

Lees volledige hoofstuk Eksodus 13

Kyk Eksodus 13:17 in konteks