Eksodus 11:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
יהוה het vir Moshe gesê: “Ek sal nog een plaag oor Farao en oor Mitzrayim bring. Daarna sal hy julle geheel en al hiervandaan laat gaan. As hy julle laat gaan, sal hy julle geheel en al uitdryf hiervandaan.