Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 10:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die sprinkane het opgekom oor die hele land van Mitzrayim en op die hele gebied van Mitzrayim gaan sit; uitermatige hoeveelhede. Daar was voor dit nie so ’n sprinkaanswerm nie en daarna sou daar ook nie so iets wees nie.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 10

Kyk Eksodus 10:14 in konteks