Ou Testament

Nuwe Testament

Eksodus 10:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Moshe het sy staf oor die land van Mitzrayim uitgesteek en יהוה het ’n oostewind in die land gebring, daardie hele dag en die hele nag; toe dit oggend word, het die oostewind die sprinkane gebring.

Lees volledige hoofstuk Eksodus 10

Kyk Eksodus 10:13 in konteks