Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 6:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Jy moet doen wat reg en goed is in die oë van יהוה sodat dit met jou goed mag gaan en jy kan ingaan en die goeie land kan besit wat יהוה aan jou vaders met ’n eed beloof het,

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 6

Kyk Deuteronomium 6:18 in konteks