Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 6:16-19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

16. Julle mag יהוה, julle God, nie toets

17. Julle moet die opdragte van יהוה, julle God, Sy getuienisse en Sy reëls wat Hy julle beveel het, ywerig onderhou.

18. Jy moet doen wat reg en goed is in die oë van יהוה sodat dit met jou goed mag gaan en jy kan ingaan en die goeie land kan besit wat יהוה aan jou vaders met ’n eed beloof het,

19. deur al jou vyande voor jou uit te dryf; soos יהוה gesê het.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 6