Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 4:32 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Inderdaad, doen nou navraag oor die vroeëre dae wat voor jou was, van die dag af dat God die mens op die aarde geskep het en vra van die een einde van die hemele tot by die ander, of iets so groots gebeur het of iets soortgelyks gehoor is.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 4

Kyk Deuteronomium 4:32 in konteks