Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 33:29 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Geseënd is jy, O Yisra’el! Wie is soos jy? ’n Volk wie se redding deur יהוה volgehou word. God is jou hulp en jou trots is nie in die swaard nie. Jou vyande sal valslik teenoor jou optree, maar jy sal op hulle nekke trap.”

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 33

Kyk Deuteronomium 33:29 in konteks