Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 3:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het ek julle bevel gegee in daardie tyd en gesê: ‘יהוה, julle God, het aan julle hierdie land gegee, om dit in besit te neem; al die manne wat kan oorlog maak moet gewapend voor jul broers, die seuns van Yisra’el, oortrek,

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 3

Kyk Deuteronomium 3:18 in konteks