Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 3:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die res van Gil’ad saam met die hele Bashan, die koninkryk van `Og, het ek vir die halwe stam van Ma’nasheh gegee. Die hele Argov landstreek, met die hele Bashan, word die land van die reuse genoem.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 3

Kyk Deuteronomium 3:13 in konteks