Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 28:63 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit sal wees dat net soos יהוה oor julle bly was om julle voorspoedig te maak en julle te vermenigvuldig, so sal יהוה oor julle bly wees om julle tot niet te maak en julle te vernietig en julle sal uitgeskeur word uit die land waarheen jy gaan, om dit te besit.Yir 16:13

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 28

Kyk Deuteronomium 28:63 in konteks