Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 28:57 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

en teenoor haar nageboorte wat tussen haar bene uitgaan en haar kinders waaraan sy geboorte sal gee, want sy sal dit stilletjies eet by gebrek aan enige iets anders tydens die beleëring en in die benoudheid waarmee jou vyand jou in jou dorpe sal onderdruk.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 28

Kyk Deuteronomium 28:57 in konteks