Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 28:55 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

sodat hy aan nie een van hulle iets sal gee van die vlees van sy kinders wat hy sal eet nie omdat hy niks anders oor het tydens die beleëring en in die benoudheid waarmee jou vyand jou in al jou dorpe sal onderdruk nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 28

Kyk Deuteronomium 28:55 in konteks