Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 28:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

יהוה sal vloeke, verwarring en bestraffings oor jou stuur in alles wat jy onderneem om te doen totdat jy vernietig is en totdat jy gou tot niet gaan vanweë die boosheid van jou dade omdat jy My verlaat het.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 28

Kyk Deuteronomium 28:20 in konteks