Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 28:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

יהוה sal jou oorvloedig maak in voorspoed; in die nakomeling van jou liggaam, in die nakomeling van jou vee en in die lewering van jou grond, in die land wat יהוה aan jou vaders met ’n eed beloof het om vir jou te gee.Ps 1:3 en jy sal aan baie nasies uitleen, maar jy sal nie leen nie.Yes 65:22

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 28

Kyk Deuteronomium 28:11 in konteks