Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 24:9-12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

9. Onthou wat יהוה, jou God, op die pad, toe julle uit Mitzrayim uitgekom het, aan Miryam gedoen het.

10. Wanneer jy aan jou naaste enigiets leen, mag jy nie in sy huis ingaan om sy pand te gaan haal nie.

11. Jy moet buite bly staan en die man aan wie jy die lening maak, moet die pand uitbring na jou toe.

12. As hy ’n arm man is, moet jy nie met sy pand gaan slaap nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 24