Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 24:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

dan word die eerste man wat haar weggestuur het, nie toegelaat om haar weer te vat om sy vrou te wees nie, aangesien sy onrein geword het, want dit is verwerplik voor יהוה en jy mag nie sonde bring op die land wat יהוה, jou God, jou as erfenis gee nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 24

Kyk Deuteronomium 24:4 in konteks