Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 24:21-22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

21. Wanneer jy die druiwe bymekaarmaak uit jou wingerd, moet jy nie weer daaroor gaan nie; dit sal wees vir die vreemdeling, die wees en die weduwee.

22. Jy moet onthou dat jy ’n slaaf was in die land van Mitzrayim; daarom beveel ek jou om hierdie ding te doen.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 24