Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 16:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Jy mag niks met suurdeeg daarby eet nie. Sewe dae lank moet jy ongesuurde brode saam eet, die brood van onderdrukking, want jy het haastig uit die land van Mitzrayim uitgetrek sodat jy die dag van jou uittog uit die land van Mitzrayim al die dae van jou lewe kan onthou.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 16

Kyk Deuteronomium 16:3 in konteks