Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 16:20-22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

20. Jy moet onpartydige opregtheid navolg sodat jy kan lewe en die land in besit neem wat יהוה, jou God, jou gee.Yeg 43:8; 2 Kon 18:4

21. Jy mag vir jou geen ‘boomstam vir aanbidding’ (Asherah) van enige soort boom plant langs die altaar van יהוה, jou God, wat jy vir jou sal maak nie.

22. Jy mag nie vir jou ’n afgesonderde pilaar, wat יהוה, jou God, haat, oprig nie.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 16