Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 16:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Jy sal jou verheug voor יהוה, jou God, jy, jou seun, jou dogter, jou slaaf, jou slavin, die Leviet wat in jou poorte is, die besoeker, die wees en die weduwee wat by jou is, op die plek wat יהוה, jou God, sal kies om Sy Naam (Karakter en Outoriteit) te bevestig.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 16

Kyk Deuteronomium 16:11 in konteks