Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 12:31 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Jy mag dít nie doen aan יהוה, jou God, nie, want alles wat vir יהוה verwerplik is, wat Hy haat, het hulle vir hulle gode gedoen, want hulle het selfs hulle seuns en hulle dogters in die vuur verbrand vir hulle gode.Deut 4:2; Spr 30:6; Mat 5:17-19

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 12

Kyk Deuteronomium 12:31 in konteks