Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 12:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Hierdie is die reëls en die wette wat julle versigtig sal nakom in die land wat יהוה, die God van jou vaders, jou gee om te besit, so lank as wat julle op die aarde lewe.

2. Julle moet al die plekke, waar die nasies wat deur julle onteien gaan word, hulle gode, op die hoë berge en op die heuwels en onder elke groen boom, gedien het, vernietig tot uitwissing.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 12