Ou Testament

Nuwe Testament

Deuteronomium 12:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hierdie is die reëls en die wette wat julle versigtig sal nakom in die land wat יהוה, die God van jou vaders, jou gee om te besit, so lank as wat julle op die aarde lewe.

Lees volledige hoofstuk Deuteronomium 12

Kyk Deuteronomium 12:1 in konteks