Ou Testament

Nuwe Testament

Dani'el 6:23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die koning was oorweldigend bly oor hom en het beveel dat Dani’el uit die kuil opgetrek word. So is Dani’el uit die kuil opgetrek en daar is geen letsel aan hom gevind nie omdat hy op sy God vertrou het.

Lees volledige hoofstuk Dani'el 6

Kyk Dani'el 6:23 in konteks