Ou Testament

Nuwe Testament

Dani'el 5:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het die koning hardop uitgeroep dat die sterrekundiges, die Kasdeërs en die voorspellers in gebring moet word. Die koning het gepraat en vir die wyse manne van Bavel gesê: “Wie ook al hierdie skrif kan lees en vir my die betekenis daarvan kan wys, sal in purper geklee word en ’n goue ketting sal om sy nek wees en hy sal heers oor ’n derde van die koninkryk.”

Lees volledige hoofstuk Dani'el 5

Kyk Dani'el 5:7 in konteks