Ou Testament

Nuwe Testament

Dani'el 5:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Op daardie oomblik het die vingers van ’n man se hand verskyn en oorkant die kandelaar op die pleister van die muur van die koninklike paleis geskryf en die koning het die palm van die hand gesien wat geskryf het.

Lees volledige hoofstuk Dani'el 5

Kyk Dani'el 5:5 in konteks