Ou Testament

Nuwe Testament

Dani'el 5:28-31 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

28. P’res - u koninkryk is verdeel en aan die Mede en Perse gegee.

29. Toe het Belshatzar bevel gegee en hulle het Dani’el met purper aangetrek, met ’n goue ketting om sy nek en ’n proklamasie aangaande hom gemaak dat hy oor ’n derde van die koninkryk sou heers.

30. In daardie nag is Belshatzar, die koning van die Kasdeërs, doodgemaak

31. en Daryavesh, die Meder, het die koninkryk oorgevat. Hy was ongeveer twee en sestig jaar oud.

Lees volledige hoofstuk Dani'el 5