Ou Testament

Nuwe Testament

Dani'el 5:23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

maar u het uself opgelig teen die Meester van die hemel en die voorwerpe van Sy huis het hulle voor u gebring en u en u prinse, u vroue en u byvroue het wyn daaruit gedrink en u het die gode van silwer, goud, koper, yster, hout en klip geprys, wat nie sien of hoor of weet nie en die God in Wie se hand u asem en u lewenshandel is, Hom het u nie opgelig of vereer nie.

Lees volledige hoofstuk Dani'el 5

Kyk Dani'el 5:23 in konteks