Ou Testament

Nuwe Testament

Dani'el 5:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hy is weggedryf van mense af en sy hart het soos dié van die diere geword en hy het saam met die wilde donkies gebly; hulle het hom gras laat eet soos ’n jong bul en sy liggaam was nat met die dou van die hemel totdat sy hare gegroei het soos ’n arend se vere en sy naels soos voëlkloue totdat hy verstaan het dat die Allerhoogste God in die koninkryk van die mens heers en Hy dit gee aan wie Hy wil en hom daaroor aanstel,Yir 51:9

Lees volledige hoofstuk Dani'el 5

Kyk Dani'el 5:21 in konteks