Ou Testament

Nuwe Testament

Dani'el 5:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek het van jou gehoor dat jy betekenisse kan gee en probleme oplos. As jy nou hierdie skrif kan lees en die betekenis daarvan aan my bekend maak, sal jy met purper aangetrek word en ’n goue ketting sal om jou nek wees en jy sal heers oor ’n derde van die koninkryk.”

Lees volledige hoofstuk Dani'el 5

Kyk Dani'el 5:16 in konteks