Ou Testament

Nuwe Testament

Dani'el 5:1-2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Belshatzar, die koning, het ’n groot feesmaal vir ’n duisend van sy prinse gehou en in die teenwoordigheid van die duisend wyn gedrink.

2. Belshatzar het terwyl hy wyn gedrink het, bevel gegee dat die goue en silwer voorwerpe, wat sy vader N’vukhadnetzar uit die tempel van Yerushalayim gevat het, gebring word sodat die koning en sy prinse, sy vroue en sy byvroue daaruit kon drink.

Lees volledige hoofstuk Dani'el 5