Ou Testament

Nuwe Testament

Dani'el 3:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het N’vukhadnetzar, die koning, gestuur om die generaals van die weermag, die landmeesters, die goewerneurs, die regters, die skatmeesters, die raadslede, die advokate en al die heersers van die provinsies bymekaar te maak om na die inwyding van die beeld te kom wat koning N’vukhadnetzar opgerig het.

Lees volledige hoofstuk Dani'el 3

Kyk Dani'el 3:2 in konteks