Ou Testament

Nuwe Testament

Dani'el 3:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het die generaals van die weermag, die landmeesters, die goewerneurs, die regters, die skatmeesters, die raadslede, die advokate en al die heersers van die provinsies bymekaargekom vir die inwyding van die beeld wat koning N’vukhadnetzar opgerig het en hulle het voor die beeld gaan staan wat N’vukhadnetzar opgerig het.

Lees volledige hoofstuk Dani'el 3

Kyk Dani'el 3:3 in konteks