Ou Testament

Nuwe Testament

Dani'el 12:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek het die man wat met duur klere aangetrek is, wat bo die waters van die rivier staan, gehoor. Hy het sy regterhand en sy linkerhand na die hemel toe opgesteek en gesweer by Hom wat vir ewig lewe dat dit vir ’n tyd, tye en ’n halwe tyd sal wees en wanneer ’n afgesonderde volk bevry is, sal al hierdie dinge vervul word.

Lees volledige hoofstuk Dani'el 12

Kyk Dani'el 12:7 in konteks