Ou Testament

Nuwe Testament

`Amos 6:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

“Want let op, Ek gaan ’n nasie teen julle opwek, o huis van Yisra’el,” verklaar יהוהGod van die leërmagte, “en hulle sal julle teister vanaf die ingang na Hamat af tot by die spruit van die Vlakte (`Aravah).

Lees volledige hoofstuk `Amos 6

Kyk `Amos 6:14 in konteks