Ou Testament

Nuwe Testament

`Amos 4:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Verder het Ék die reën van julle af teruggehou toe daar nog drie maande oor was na oestyd. Toe sou Ek reën stuur oor een stad en op ’n ander stad geen reën nie; dit sal op een deel reën kry terwyl die deel waarop nie reën val nie, sal verdroog.

Lees volledige hoofstuk `Amos 4

Kyk `Amos 4:7 in konteks