Ou Testament

Nuwe Testament

`Amos 4:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Luister en gee ag op hierdie boodskap, koeie van Bashan, wat op die berg van Shomron is, wat die armes onderdruk, die behoeftiges vergruis, wat vir hulle mans sê: “Bring nou sodat ons kan drink!”

Lees volledige hoofstuk `Amos 4

Kyk `Amos 4:1 in konteks