Ou Testament

Nuwe Testament

`Amos 2:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

So sê יהוה: “Oor drie oortredinge van Y’hudah, oor vier, sal Ek dit nie herroep nie omdat hulle die wet van יהוה verwerp het en nie Sy instellings onderhou het nie; hulle leuens het hulle ook verlei, dié waar agter hulle vaders aangeloop het.

Lees volledige hoofstuk `Amos 2

Kyk `Amos 2:4 in konteks