Ou Testament

Nuwe Testament

`Amos 2:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het Ek sommige van julle seuns as profete opgelig en sommige van julle jongmanne as Natzireërs. Is dit nie so nie, o seuns van Yisra’el?” verklaar יהוה.2 Kro 21:11

Lees volledige hoofstuk `Amos 2

Kyk `Amos 2:11 in konteks