Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 9:3 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die koning vra: “Is daar nie nog enige iemand van die huis van Sha’ul dat ek die omgee van God aan hom kan bewys, nie?” Tziva sê vir die koning: “Daar is nog ’n seun van Y’honatan, wie se voete altwee kreupel is.”

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 9

Kyk 2 Sh'mu'el 9:3 in konteks