Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 9:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Daar was ’n dienskneg van die huis van Sha’ul, met die naam van Tziva en hulle het hom na Dawid geroep en die koning het vir hom gevra: “Is jy Tziva?” Hy antwoord: “U dienskneg!”

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 9

Kyk 2 Sh'mu'el 9:2 in konteks