Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 6:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe Dawid egter terugkom om sy huishouding te seën, het Mikhal, die dogter van Sha’ul, uitgekom om Dawid te ontmoet en gesê: “Hoe het die koning van Yisra’el homself vandag onderskei! Hy het in die openbaar voor die oë van die slavinne van sy dienaars verskyn en homself sekerlik soos ’n nietige mens gedra!”

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 6

Kyk 2 Sh'mu'el 6:20 in konteks