Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 4:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe het hulle die kop van Ish-Boshet na Dawid in Hevron gebring en vir die koning gesê: “Let op, die kop van Ish-Boshet, die seun van Sha’ul, u vyand, wat u lewe gesoek het; so het יהוה aan my meester die koning vandag wraak gegee op Sha’ul en sy nageslag.”

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 4

Kyk 2 Sh'mu'el 4:8 in konteks