Ou Testament

Nuwe Testament

2 Sh'mu'el 4:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

want toe hulle in die huis ingegaan het, het hy op sy bed in sy slaapkamer gelê. Hulle het hom doodgeslaan, sy kop afgekap en sy kop gevat en die hele nag deur deur die `Aravah (vlakte) gevlug.

Lees volledige hoofstuk 2 Sh'mu'el 4

Kyk 2 Sh'mu'el 4:7 in konteks